Video
HEIDELBERG NUUSFLITS EN VIDEO - 'n Besoek aan 'n meule wat nog op die ou manier maal was deel van vanjaar se propvol program.
Die derde jaarlikse Silver Mountain Music Festival het Donderdag 14 Junie afgeskop.
Feesgangers het die geleentheid gehad om Vrydag 15 Junie agter die skerms by Eureka Mills te gaan inloer.
By dié meule het besoekers geleer waarom hierdie meel uniek is.
Almal kon na die tyd van die varsgebakte koekies en beskuit wat hulle by die meule bak proe.
Kyk 'n video hieronder:
By dié meule het besoekers geleer waarom hierdie meel uniek is.
'n Meule wat nog op die ou manier maal.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'