Met hul aankoms daar het die opwinding hoog geloop en elke oomblik was ten volle geniet.
Hennie Uys van Oakdale het die kinders rondgewys en hulle in verwondering gehad met die klein kalfies en koeie wat gemelk is. Die dag is met 'n heerlike piekniek en pienk melk afgesluit.
Amorie Uys van die kleuterskool bedank die skool wat die besoek vir die kinders moontlik gemaak het.
Die kl
