HESSEQUA NUUS - Rashieda Goliath (gr. 9) en Jayren Roberts (gr. 10) het hul skool tydens die WOW-kompetisie op Riversdal, George en Stellenbosch verteenwoordig.
Beide het onder die toptien by die provinsiale ronde geëindig, maar kon nie na die nasionale kompetisie deurdring nie.
Goliath het ook derde plek op Riversdal behaal.
'Ons bring die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'