Die dag is met braaivleis en potjiekos gevier.
Elke klas se kokspanne het hul eie potjiekos aanmekaar geslaan terwyl die res van hul klasmaats op die skoolperseel rondbaljaar het.
Die personeel het hul braaivleisvieringe in die binnehof gehou.
Die vieringe is met 'n dans vir die leerders later die aand afgesluit.

Calryn Pretorius roer haar pot terwyl haar maats wag vir opskeptyd. Foto's: Clive Pretorius.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'