Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Kairos Senior Sekondêre Skool het op Vrydag, 24 Junie amptelik afskeid van hul prinsipaal, Vivian Prins geneem met sy aftrede.
Prins was vir 37 jaar in die onderwys waarvan die afgelope 13 jaar as die man aan Kairos se stuur.
Die passievolle opvoeder het sy onderwysloopbaan aan Gerrit du Plessis Sekondêre Skool op Riversdal in 1996 begin voor hy in 2009 by Kairos aangestel is.
VIDEO: Kairos prinsipaal tree af
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'