HEIDELBERG NUUS - Tiffany Februarie, graad 12-leerder het tydens die 2020 Provinsiale Besigheidsstudies Aanlynvasvra (redenaars)-kompetisie 72% behaal wat haar onder die 30 bestes in die provinsie geplaas het.
Sy was deel van die Eden-Sentraal Karoodistrikspan.
Sy het met die goeie uitslae derdebeste in die streek gevaar.
Februarie is die dogter van “mister” Thysie Februarie, die vakonderwyser en haar grootste mentor.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'