STILBAAI NUUS - Tydens 'n openbare vergadering in Stilbaai-gemeenskapsaal op 27 September verlede jaar was twee voorstelle op die tafel vir die ontwikkeling van dié gedeelte.
Anton Pieterse het 'n bootwinkel, boot diensplek, onderdak bootstoorplekke en 'n museum met die geskiedenis van vissermanne en spesifiek Julie-se-Baai voorgestel.
Daarenteen het Jan Heenop 'n konferensiefasiliteit en opvoedkundige fasiliteit voorgestel waar kursusse, soos byvoorbeeld lewensredding aangebied kan word.
Lees in hierdie week se uitgawe of daar ‘n besluit al hieroor gemaak is.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'