SLANGRIVIER NUUS - 'n Beginners noodhulpkursus is onlangs aan werklose jeugdiges op Slangrivier in die plaaslike gemeenskapsaal aangebied.
Mario Kennel en Nadia Februarie, plaaslike paramedikusse het die opleiding oor die twee dae verskaf.
Die deelnemers wat die kursus geslaag het, sal ook 'n sertifikaat ontvang.
'Ons bring jou die nuutste Slangrivier, Hessequa nuus'