TUINROETE NUUS - Skoolverpleegkundiges sal skole in die Tuinroete tussen 11 Februarie en 20 Maart besoek om meisies ouer as nege teen menslike paliloomvirus in te ent.
Meisies en seuns sal ook teen witseerkeel en klem-in-die-kaak ingeënt word.
Die virus is die grootste oorsaak van servikale kanker, wat naas borskanker die meeste lewens eis.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'