
Jeffrey Donson, nasionale voorsitter van ICOSA, staan hier in die middel saam met die delegate van Slangrivier, Riversdal en ander partylede. Van links staan: Jobieth Hoogbaard, Ricardo Herandien, JB Hoogbaard, Ellinet Hartnick, Bradley Benades, Klaas Lesholi- hoofsekretaris, Sophia Thyssen, Reginald Timmie en Ampie Moses.