Gallery
RIVERSDAL NUUS - Ter viering van Erfenisdag op Donderdag, 24 September het 'n groep DA-aktiviste 'n huis in Riversdal afgeskuur en geverf.
Die verf is deur minister Tertuis Simmers (politieke hoof) en sakeman Niel van Tonder geskenk.
Fotogalery: Blou huis vir Erfenisdag
Die eienaar van die huis, Susara Floris is in haar skik oor haar nuwe blou huis.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'