RIVERSDAL NUUS - Die klas van 1965 het op 1 en 2 Desember hul 65 jaar-reünie gevier.
Hulle het Saterdagoggend by die Ou Tronk ontmoet, waar vriende mekaar weer na 'n baie lang onderbreking herontdek het.
Die aand is in die skool se ondersteunersklub gekuier en 'n skyfievertoning met foto's en musiek van meer as 50-jaar gelede is vertoon.
Die klas van 1965.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'