Video
HESSEQUA NUUSFLITS EN VIDEO - Suid-Kaap Forum het verskeie klagtes oor die gebruik van ’n sirkel ontvang.
Dit blyk dat van die motoriste meen dat meeste mense nie weet hoe om veral kleiner sirkels te gebruik nie.
Volgens die AA, sowel as Arive Alive, kan die persoon wat eerste by die sirkel is, reg van voorrang gebruik.
Hessequa-beskermingsdienste verskil egter van mening.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'