Die munisipaliteit het 'n toekenning en R70 000 prysgeld hiervoor ontvang tydens die jaarlikse Greenest Municipality Awards wat op Stellenbosch gehou is.
Shagon Carelse en die uitvoerende burgemeester, rdl Emor Nel het die Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning verteenwoordig by die geleentheid.
Lees môre meer in die Suid-Kaap FORUM, en aanlyn.
 (Large)(2).jpg)
Die toekennings waarop die Hessequa Munisipaliteit baie trots is.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'