HESSEQUA NUUS - Die Suid-Afrikaanse Poskantoor het verbruikers gemaan om Kerspakkies vir oorsese versending so gou moontlik in die pos te kry.
Vermy items wat verbode in lugpos is, want sulke pakkies sal outomaties met die stadiger seepos gestuur word.
Skryf die woord gift duidelik op die verpakking om dit vinniger deur doeane in die land van aankoms te kry.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'