Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - Dit is weer tyd om te skou en Heidelberg se gemeenskap is gerat vir alles en nog wat.
Hier is iets vir elkeen; boere, huisvrouens, kinders - kind, kat en ketel is welkom.
Maak seker dat jy dit nie misloop nie: 7 tot 9 Februarie, elke dag met ‘n propvol program.
Kyk 'n video hieronder.
Klik hier vir ons spesiale landbouskou blaaie.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'