HEIDELBERG NUUS - Inwoners van Heidelberg kan help om iemand se lewe te red deur op Maandag, 22 November bloed te gaan skenk.
Gereelde skenkers, maar ook enigeen wat kwalifiseer en ‘n goeie daad wil doen is welkom om tussen 12:00 en 17:30 na die plaaslike gemeenskapsaal te gaan.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'