HEIDELBERG NUUS - Nog 'n drama is weer besig om hom by Heidelberg-polisiestasie af te speel nadat 'n offisier na bewering van seksuele aanranding aangekla is.
Dit volg na hy 'n vroulike werker by die dienssentrum op haar bors sou geslaan/betas het.
Kapt Malcolm Pojie, Suid-Kaap polisiewoordvoerder het die klag bevestig, asook dat die aangeklaagde 'n teenklag gelê het.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'