Gallery Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - Vir baie van Heidelberg se inwoners is die swak diens wat hulle van binnelandse sake ontvang, nie aanvaarbaar nie.
Aansoekers is rasend nadat hulle Woensdag, 13 en Donderdag, 14 Oktober moes terug huistoe sonder dat hulle geholpe is na hulle vir ure in gure weer moes wag om aansoek vir hul ID's, geboorte- en trousertifikate te doen.
Dié departement kom vanaf George.
FOTOGALERY: Swak diens in Heidelberg van Binnelandse Sake
Volgens die beamptes kon hulle net 20 nuwe aansoeke per dag hanteer omdat daar net een rekenaar tot hul beskikking is.
VIDEO: Heidelberg-inwoners ontstoke oor swak diens
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'