Gallery Video
HEIDELBERG NUUSFLITS EN VIDEO - Kunstenaars van Heidelberg en gaste het Vrydag 1 Desember 'n kunsuitstalling by plaaslike kunstenaar Louise Kluyts gehou.
Die geleentheid is met 'n toneelstuk, kuns op die planke en klavierklanke in die agtergrond opgevrolik terwyl gaste gesellig saamkuier en die kunswerke bewonder.
Kunstenaars van Heidelberg en gaste.
Kyk 'n video hieronder:
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
ARTIKEL, VIDEO & FOTO'S: ALETTA SUTHERLAND, SUID-KAAP FORUM KORRESPONDENT
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'