Gallery
HEIDELBERG NUUS - Die Kairos Alumnigroep het Sondag, 5 Desember ’n Gospel Sangskou ter ondersteuning aan hul alma mater aangebied.
Die groep, onder leiding van Luvina Damons het die sangskou aan Covid-19 oorlewendes (survivors) toegewy.
Die verrigtinge in die skoolsaal is goed deur plaaslike, sowel as buurdorpe se musiekliefhebbers ondersteun.
FOTOGALERY: Kairos alumni Gospel sangskou
Dit is ook deur bekende gospelsangers, Charnell Joseph, Pearl Adams en Varonica Meyer ondersteun.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'