HESSEQUA NUUS - Al die damme in die Hessequa-streek se vlakke het die afgelope week gestyg na goeie reëns in die onderskeie opvangsgebiede.
26mm reën is in die Korentepoortdam in Riversdal se opvangsgebied gemeet en dit kort net weer 'n goeie reënbui voor dit kant en wal vol is.
Die Duinvenhoksdam in Heidelberg is steeds meer as 100% vol.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'