HESSEQUA NUUS - Gift of the Givers het kospakkies en komberse aan die plaaslike polisie in Riversdal en Heidelberg oorhandig wat dit op hul beurt aan behoeftige inwoners van albei dorpe uitgedeel het.
Hier staan Charmain Esau, voorsitter van Young Desk in Heidelberg, by ao. Hans Busch van Riversdal-polisie by die geskenkpakkies net voor hulle dit begin uitdeel het.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'