RIVERSDAL NUUS - Rebecca Johnson se geestelike dansgroepie van Kwanokuthula in Riversdal het Saterdag 27 Mei by die Brugmark in Stilbaai opgetree.
Rebecca ontferm haar ook verwaarloosde straatkinders en het hierdie kinders weer hoop gegee en hul waardigheid herstel.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’