Gallery Video
STILBAAI NUUSFLITS EN VIDEO - Wyn, gin en 'craft' bier liefhebbers het op 4 en 5 April na die gemeenskapsaal gestroom om unieke smake te ontdek.
Stilbaai Kelders het dit weer reg gekry om van die mees unieke bier, wyn, gin en olywe onder en dak te bedien.
Baie van die produkte is plaaslik beskikbaar terwyl ander van ver kom.
Die goeie nuus is dat alles wat jy by die Wine, Gin and Craft beer expo kon proe, by die kelder beskikbaar is.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'