ALBERTINIA NUUS - ‘n Bekende fotograaf van Albertinia en ook korrespondent vir Suid-Kaap Forum, Mariska Visagie het weereens ‘n toptoekenning as “Beste troufotograaf in die Wes-Kaap” verower.
Dit is nie die eerste keer dat sy toekennings vir haar uitsonderlike foto’s ontvang nie.
Visagie is verlede jaar by die MEA Business Awards” as Beste familie- en paartjiefotograaf aangewys.
Volgens haar verg dit lang ure op jou voete om troufoto’s te neem.
•Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'