ALBERTINIA NUUS - ‘n Bekende fotograaf van Albertinia en vryskutskrywer vir Suid-Kaap Forum, Mariska Visagie is aangewys as die beste Familie en Paartjie Fotograaf in die Wes-Kaap.
Volgens Visagie het ‘n iemand haar in Oktober vanjaar aangepor om vir die MEA Business Awards 2020 in te skryf.
Die verrassing was groot toe sy in November as een van die finaliste aangewys is en op 8 Desember as top fotograaf in haar kategorie.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'