Gallery Video
SLANGRIVIER NUUS - ’n Familie van Slangrivier juig oor die herontmoeting met hul broer.
Alec Danster is na 54 jaar met sy oorlewende broer en twee susters herenig.
Fotogalery: Bejaarde met familie herenig
Danster het sy sibbe en hul kinders bedank dat hulle nooit hoop om hom te vind, opgegee het nie.
Kyk 'n video hieronder:
Alec Danster, tweede van links voor met sy familie en vriende. Van links: Joan Perry, Danster, Sylvia Klassen en Eddie Danster. Agter: Victoria Hartnick, Poppie Hartnick, Gloria Muller, niggie, Beverley Danster, Lesley Hartnick, Margareth Karani, niggie, Theodore Bobbs, Sean Danster, neef, Muriel Lee, niggie, en John Hartnick.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.