STILBAAI NUUS - Woensdag 31 Mei was die laaste werkdag vir adjudant-offisier Marcel (Tekkie) Grebe wat na 41 jaar diens afgetree het.
Hy het sy loopbaan in Knysna in November 1981 begin en van Julie 1984 was hy in Stilbaai gestasioneer.
Op 1 Julie 2006 begin Stilbaai se speurtak amptelik en Grebe word aangestel as speurder waar hy dan eindig as bevelvoerder van die speurtak.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’