HESSEQUA NUUS - Twee veeartse het twee Saterdae in Julie afgestaan om honde in Melkhoutfontein en Riverville in te ent teen hondesiekte.
Tydens die liefdesdiens is opnuut besef hoeveel honde onwettig geteel word.
Sandra Lotz, voorsitter van Community Animal Rescue Society (CARS), reël ’n vergadering waartydens strenger wetstoepassing wat die praktyk sal hokslaan, bespreek sal word.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'