STILBAAI NUUS - Dis 'n groot hoogtepunt in die geskiedenis van Laerskool Bertie Barnard met die inskrywing van hulle eerste skoolhengelspan by die plaaslike galjoenderby wat op 5 Augustus plaasgevind het.
Daar was 420 deelnemers en hierdie kinders het vir 'n eerste keer uitstekend gevaar.
Hulle bedank die skoolhoof, Nicky Deetlefs, wat self 'n ywerige hengelaar is vir sy entoesiasme en ondersteuning.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'