RIVERSDAL NUUS - Riversdal se inwoners kan Donderdag, 25 Junie vanaf 14:00 in die burgersentrum gaan bloed skenk.
Indien jy met die koronavirus gediagnoseer word binne 28 dae na jy bloed geskenk het, moet jy dadelik met die Wes-Kaap Bloedskenkdiens in verbinding tree by 021 507 6319, 507 6320 of 507 6329.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'