HEIDELBERG NUUS & VIDEO - Die Heidelberg Pampoenfees het gister, Vrydag 8 Maart op die skouterrein afgeskop met 'n optrede deur Bok van Blerk.
Saterdag se program is ingelui deur die bergfietsrenne oor 45 en 25 km en 15 km veldloop.
Die goot pampoene is besig om afgelaai te word.
Kyk 'n video hieronder.
Lees 'n verwante artikel: It's giant pumpkin time again
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'