Volgens a.o. Alroy Windvogel, plaaslike polisie kommunikasie beampte, is daar tussen Sondag, 14 en Maandag, 15 Julie drie bande van 'n dubbel-as sleepwa gesteel.
Die grootte van die Barums-bande is 195 x 14 en die waarde daarvan beloop R4 830.
Enige inligting kan aan a.o. Grundlingh by 073 479 1513 of by die plaaslike polisiestasie by 028 722 1910 aangemeld word. 'n Beloning is beskikbaar vir die opsporing van die bande, sowel as inhegtenisneming en suksesvolle vervolging van die verdagte persoon of persone.
*IN SHORT
Heidelberg Police is looking for information regarding the theft of three trailer tyres The size of the Barums-tyres are 195 x 14 and the cost is about R4830. Any person with information can contact w.o. Grundling at 073 479 1513 or directly at the Heidelberg Police station at 028 722 1910. A reward is offered for information which will lead to the arrest of the culprit/s.

So lyk die wiele van naderby.