HESSEQUA NUUS - Die vraag of diere, wat meestal vir voedseldoeleindes gebruik word, in 'n dorp aangehou mag word, het al dikwels ontstaan.
Haemish Herwels van die Garden Route-distriksmunisipaliteit se gesondheidsafdeling het die nodige inligting aan Suid-Kaap Forum verskaf.
Die meeste munisipaliteite het verordeninge wat riglyne vir die aanhou van diere op ‘n residensiële erf uiteensit.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'