STILBAAI NUUS - Aanvanklike berigte dat die oorblyfsels van vermoedelik 'n mens se voet wat by Morrispunt gevind is, blyk verkeerd te wees.
Blykbaar het die patoloog bevestig dat dit die voorvoet van 'n rob is.
Dit word dikwels verwar met 'n mens se voet.
Vakansiegangers kan nou met geruste harte by Morrispunt baljaar, want niemand vermis 'n voet nie.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’