Video
HESSEQUA NUUS EN VIDEO - Riversdal is nou ook op die groter Hessequa-kunsroete - en spog met sy eie kunsgalery!
Die Riversdal-projek is die inisiatief van die kunstenaar Marilise Lombard.
Riversdal se kunsroete het 10 bakens. Dit begin by die Central Boetiekhotel in Hoofstraat, waar die galery geleë is en deur die eienaar, Jakkie Fourie, geadministreer word.
Kyk 'n video hieronder:
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'