HESSEQUA NUUS - Die boere in die Riversdal-distrik sal seker bly wees dat daar die afgelope week geen reën in Riversdal se opvanggebied geval het nie.
Dis nat in die distrik en vir mens en dier skep dit vele kopsere.
Die jongste stand van damme:
30 Oktober
- Korentepoortdam - 101%
- Duivenhoksdam - 102,4%
- Olive Grove - 100%
- Jongensfonteindam - 100%
6 November
- Korentepoortdam - 100%
- Duivenhoksdam - 101,1%
- Olive Grove - 100%
- Jongensfonteindam - 100%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’