HESSEQUA NUUS - Die afgelope week het daar slegs 6 mm reën in Riversdal se opvangsgebied geval. Daar is bykans geen verandering in die damvlakke nie en al vier damme is steeds propvol.
Die jongste stand van damme:
7 Augustus
- Korentepoortdam - 100%
- Duivenhoksdam - 100,5%
- Olive Grove - 100%
- Jongensfonteindam - 100%
14 Augustus
- Korentepoortdam - 100%
- Duivenhoksdam - 100,3%
- Olive Grove - 100%
- Jongensfonteindam - 100%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’