HESSEQUA NUUS - Daar het die afgelope week 49,5 mm reën in Riversdal se opvanggebied geval.
Dié maand het reeds sowat 67,3 mm reën hier uitgesak. Al die damme is boordens toe vol.
Die jongste stand van damme:
12 Junie
- Korentepoortdam - 101%
- Duivenhoks dam - 101,1%
- Olive Grove - 95%
- Jongensfonteindam - 100%
19 Junie
- Korentepoortdam - 101%
- Duivenhoks dam - 100,9%
- Olive Grove - 100%
- Jongensfontein dam - 100%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’