STILBAAI NUUS - Community Animal Rescue Society (CARS) se kompetisie vir hondehokbou op Stilbaai het Saterdag, 1 Augustus ten einde geloop.
Heelwat mense het die sonskyndag saam met CARS by ‘n gastehuis op die dorp geniet.
Die wenhok is opgeveil, terwyl die res in Melkhoutfontein uitgedeel sal word.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'