Video
HESSEQUA NUUS VIDEO - Grant Riddles, Hessequa-uitvoerende burgemeester het met die oorhandiging van 139 titelaktes aan begunsstigdes gevra dat hul huise plekke van vrede en liefde moet wees.
Riddles het vanaf Maandag, 30 November tot Woensdag, 2 Desember 138 titelaktes aan mense op die waglys in Albertinia, Melkhoutfontein, Heidelberg en Riversdal oorhandig.
Een van die begunstigdes het 48 jaar gewag om ‘n huis op haar naam te kry.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Kyk 'n video hieronder
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'