Gallery
RIVERSDAL NUUS - Die uitvoerende burgemeester, Grant Riddles het Woensdag 9 Januarie verskeie skole in die streek besoek.
Die doel daarvan was om graad een leerders te verwelkom.
Meeste leerders was uitgesproke, terwyl ander nie graag by die skool wou wees nie.
Elke klas het ’n groepfoto saam met hom geneem.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'