HESSEQUA NUUSFLITS - Twee vroue, een van Slangrivier die ander van Riversdal, het dringend ’n rolstoel nodig gehad.
Grant Riddles, uitvoerende burgemeester het dit goedgedink om ’n nuwe rolstoel aan elkeen te skenk.
Esmé September het breed geglimlag nadat dié groot verrasing tot by haar voor deur gerol het.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'