Breaking News
HESSEQUA NUUS - ‘n Brand het in die bosse tussen Zoutpan en Albertinia ontstaan en is volgens inligting baie naby aan die N2.
Geen nooddienste is nog op die toneel nie, maar is in kennis gestel.
Motoriste word gemaan om versigtig te bestuur omdat rook dalk uitsig kan versper.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'