HESSEQUA NUUS - Voorbereiding tot bouwerk aan die nuwe Youth Café vir Hessequa het vanoggend (18 Januarie) begin met die skoonmaak van die terrein.
Die Youth Café word op die Thusong Sentrum, Riversdal opgerig en sal ‘n platform wees waar jeugdiges toegang tot vaardighede soos opleiding vir persoonlike, ekonomiese en sosiale ontwikkeling sal aanleer.
Lees meer in die Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Verwante artikels:
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'