RIVERSDAL GHOLFNUUS- J Botes het die Riversdal-gholfklub Sundowner weeklikse gholfdag Vrydag, 5 Februarie met 22 punte gewen.
Saterdag, 6 Februarie het J Swanepoel met 69 houe die die Tops Race2Wembley houespel gewen.
Lees meer in die Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'