Gallery Video
STILBAAI NUUS - Die Vrye Weekblad Boekefees op Stilbaai het vanaf Vrydag, 25 tot Sondag 27 Februarie by die pragtige ou Baptiste kerkie hoog bokant die Goukourivier plaasgevind.
Dit het afgeskop met ‘n baie interessante gesprek met Max du Preez en Anneliese Burgess, mederedakteurs van die Vrye Weekblad, Anastasia de Vries, lektor by UWK en dr Piet Croucamp, politieke kommentator.
Hulle het gesels oor hoe ‘ons survive met 'n helse lot pyn in hierdie land’ - soos Johannes Kerkorrel dit meer as 20 jaar gelede al gestel het.
FOTOGALERY: Vrye Weekblad Boekefees op Stilbaai
VIDEO: Boekefees met Max du Preez
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'