RIVERSDAL NUUS - Bloedskenkers en voornemende bloedskenkers op Riversdal moet Donderdag, 9 Desember solank in hul dagboek opteken.
Dit sal weer in die Thusong-sentrum vanaf 14:00 – 18:45 plaasvind.
Indien jy met die koronavirus gediagnoseer word binne 28 dae na jy bloed geskenk het, moet jy dadelik met die Wes-Kaap Bloedskenkdiens in verbinding tree by 021 507 6319, 507 6320 of 507 6329.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'