RIVERSDAL NUUS - Die biologiese moeder en vader van Rolan Alwert Hendricks, gebore op 20 Julie 2015 word dringend deur die ACVV Riversdal gesoek.
Rosina Elizabeth September en Nolan Rolin Seekoei, of enigiemand wat weet waar hulle hul bevind moet dringend met die ACVV in verbinding tree by 028 713 1378.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'